Artikel 25 Oktober 2024 in Die Burger deur Jana Breytenbach. ©netwerk24
Victoriaweg in Kampsbaai, Kaapstad, is sekerlik een van die gesogste plekke moontlik vir 'n hotelof restaurant.
Dit is waarom die maatskappy Mas Sam vroeër vanjaar R230 miljoen betaal het vir 'n erf waarvoor reeds voorheen goedkeuring gegee is dat dit herontwikkel kon word.
Kampsbaai se belastingsbetalersvereneging is egter nie hiermee geneë nie en is hof toe om die ontwikkeling te stuit....
Lees verder aan die artikel hieronder:
No comments:
Post a Comment